The Tough AlliancedhaетрPinateн д –iyna ofyt 26.s_sd t280umb0
| The Tough Alliance | ||
|---|---|---|
The Tough Alliance tydens 'n regstreekse opvoering in Parys (Frankryk). | ||
| Oorsprong | Göteborg (Swede) | |
| Genre(s) | Indiepop, elektropop, elektronika | |
| Aktiewe jare | 2001 — hede | |
| Etikette | Sincerely Yours | |
| Webwerf | thetoughalliance.com | |
| Lede | Eric Berglund Henning Fürst | |
The Tough Alliance is 'n musiekduo vanuit Gotenburg (Swede) wat in 2003 deur die vriende Henning Fürst en Eric Berglund gevorm is. Die groep het voorheen 'n platekontrak met die Sweedse platemaatskappy Service gehad, maar het later hul eie uitgewer, Sincerely Yours, gestig.
Die groep het vier EP's vrygestel: Make It Happen, Holiday, New Waves en Neo Violence asook drie vollengte ateljeealbums: The New School, Escaping Your Ambitions en A New Chance. Die groep is bekend vir hul onkonvensionele verhooggedrag — hulle swaai soms bofbalkolwe rond en sing tot opgeneemde musiek. Die groepslede is gedurende 'n regstreekse opvoering in Stockholm van die verhoog verwyder nadat hulle 'n bofbalkolf rondgeswaai het.
Inhoud
- 1 Diskografie
- 1.1 Albums
- 1.2 EP's
- 2 Eksterne skakels
- 2.1 Musiekvideo's
Diskografie[wysig | wysig bron]
Albums[wysig | wysig bron]
- The New School (2005)
- Escaping Your Ambitions (2006)
- A New Chance (2007)
EP's[wysig | wysig bron]
- Make It Happen EP (2004)
- Holiday EP (2004)
- New Waves EP (2006)
- Neo Violence EP (2008)
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
| Wikimedia Commons bevat media in verband met The Tough Alliance. |
- Amptelike webwerf (en)
Musiekvideo's[wysig | wysig bron]
- "25 Years and Runnin'
- "A New Chance" op YouTube
- "First Class Riot" op YouTube
- "Holiday" op YouTube
- "Koka Kola Veins" op YouTube
- "Make it Happen" op YouTube
- "Neo Violence" op YouTube
- "New Chance" op YouTube
- "Silly Crimes" op YouTube